Jou finansiële bydraes, skenkings en betrokkenheid help om die bediening en voortbestaan van ons gemeente te ondersteun. Ons is opreg dankbaar vir elke vorm van ondersteuning.

Skenk Aanlyn

Jy kan maklik en veilig finansieel bydra deur gebruik te maak van jou slimfoon en die QR-kode, hetsy tydens eredienste of enige tyd wat jou pas. 

Elektroniese oorbetalings (EFT) is ook welkom:

Bankbesonderhede:
NG Gemeente Impalapark
ABSA, Boksburg
Takkode: 630-342
Rekeningnommer: 0230 580 537

Skenkings

Ons verwelkom skenkings van gebruikte goedere, klere, nie-bederfbare kos en ander noodsaaklikhede.

Hierdie bydraes maak ’n groot verskil in ons uitreik- en bedieningsprojekte.