Hier vind jy al ons erediens tye, asook skakels na ons YouTube-eredienste. Bly betrokke en beleef saam met ons elke samekoms, waar jy ook al is.
09h00 – 10h00
Kom geniet na die diens ’n koppie tee of koffie saam met ons in die vierkant.
Almal is hartlik welkom.
09h00 – 10h00
Kinderkerk word tydens die erediens aangebied.
10h00 – 11h00
Kategeseskool vind na die erediens plaas.