Voorsitter: Deon Styger – 082 882 7386
Voorskoolse en skoolgaande jeugbediening vind weekliks plaas, behalwe tydens skoolvakansies en oor langnaweke.
Kinderkerk 09:00 vir voorskool tot Gr 3, behalwe op Sondae waarop gereël word dat die kinders die gewone diens bywoon.
Jeug-GIG Graad 4 – 11 kom Sondagoggend 10h15 na die erediens bymekaar.
Jeugaande Vrydagaand/per maand (sien kalender)
Voorsitter: Vincent van Dyk – 066 263 2703
Mediabediening:
Ons gemeentebrief word maandeliks aan al ons gesinshoofde gestuur.
Om in die gemeentebrief te adverteer: Kontak die kerkkantoor – 072 894 0584
Epos: media@ng-impalapark.co.za
Webtuiste: www.onskerk.co.za/ngimpalapark/
YouTube: NGKerk Impalapark
Facebook: NGK Impalapark
Voorsitter: Natasja Muller – 083 244 7163
Skakel asb die volgende ouderlinge vir hulp ten opsigte van:
Ouderling Siekesorg: Lezanne Schoeman – 084 652 9766
Ouderling Bejaardesorg: Manie van Eyk – 062 980 3428
Ouderling Sterwensbegeleiding: Natasja Muller – 083 244 7163
1. Siekesorg
Kontak asb die kerkkantoor met die volgende inligting: naam van ongestelde persoon, ongesteldheid, huis/hospitaal, naam van hospitaal en saal.
2. Gebedsgroep
Sondae om 08:30 in die gebedskamer.
Kontak: Kerkkantoor – 072 894 0584
3. Aksie-vir-Vroue
Kontak: Sonja Joubert – 083 277 8424
4. Daar is ’n plek vir jou in een van ons omgeegroepe.
Jy is welkom om enige tyd by enige van die omgeegroepe in te skakel. Kontak gerus die groepleier.
Voorsitter: Andre Schoeman – 079 696 5695
1. Uitreik aksie
Ons gemeente is betrokke by die uitreikaksie Hope-in Christ saam met NG Gemeente Differentia wat behoeftige mense in Boksburg-Noord help. Enige iemand is baie welkom om betrokke te raak by hierdie uitreikaksie.
Kontak vir: Lydia Kirstein – 074 990 3094
2. Broodjieprojek
Indien jy wil help met die maak van broodjies vir minderbevoorregte skoolkinders,
Kontak: Issie Botha – 011 973 1510
Voorsitter: Leonie Gertzen – 072 596 6973
1. Erediensbediening
Ons soek nog lidmate wat bereid is om te help met dankofferinsameling en nagmaalbediening tydens eredienste.
Kontak: Ronel Delport – 083 462 2480
2. Blomme in die kerk
Kontak: Helet Styger – 082 990 0505
3. Verwelkoming
Kontak: Hannelie Dunn – 082 997 7717
4. Tee en Koffiebediening
Kontak: Lezanne Schoeman – 084 652 9766
5. Sekuriteit
Kontak: Vakant
6. Tegniese ondersteuning
Kontak: Jacques Benade – 083 643 4988