Raak betrokke en wees deel van wat God in en deur ons gemeente doen.

Omgeegroepe

Jy is altyd welkom om by enige van ons omgeegroepe in te skakel. Kontak gerus die groepleier vir meer inligting.

Groep 1

Maandag

Groepleier: Dawid de Lange – 084 421 2228

Groep 2

Woensdag

Groepleier: Dr Marius Gertzen – 083 235 6201

Groep 3

Woensdag

Groepleier: Duppie du Plessis – 083 227 4861

Groep 4

Donderdag Jong Werkendes

Groepleier:  Suzaan Kleingeld – 066 157 8624

Groep 5

Donderdag

Groepleier: Willie Kemp – 082 561 6804

Groep 6

Donderdag

Groepleier: DW Lombard – 082 560 2983

Broodjieprojek

Indien jy wil help met die maak van broodjies vir minderbevoorregte skoolkinders, jou hulp sal baie waardeer word.
Kontak: Issie Botha – 011 973 1510

Uitreikaksie

Ons gemeente is betrokke by die uitreikaksie Hope-in Christ saam met NG Gemeente Differentia wat behoeftige mense in Boksburg-Noord help. Enige iemand is baie welkom om betrokke te raak by hierdie uitreikaksie.
Kontak: Lydia Kirstein – 074 990 3094

Aksie vir Vroue

Kontak: Sonja Joubert – 083 277 8424